228 Reviews
Filter Reviews:
*Please note results may vary by individuals.
Review -Ongelooflik fantasties by Christine!
Reviewed on 5 September 2014 by Marizanne Fourie

Ek was +- 'n jaar terug op Body Renewal Diet ook hier by Willowbridge, maar my ervaring van elke keer by iemend anders te weeg was vir my bietjie "demotivating"... maar by Christine sien ek uit om te kom weeg! Sy motiveer my en is altyd opgewek en "excited" om 'n mens aantemoedig!Body Renewal Diet en Christine is 'n wen kombinasie, Dankie baie!

Review -Lost 24kg and still going strong!
Reviewed on 3 September 2014 by Anonymous

Christine at Willowbridge Body Renewal gives wonderful service and is very supportive. She is great lady, and I love to come and weight & get motivated all the time! I've lost 24kg, and still going strong!

Review -Baie Goeie Diens!
Reviewed on 5 September 2014 by Helena Herbert

Ek besoek gereeld vir die span en dit is elke keer 'n hoogtepunt in my week. Haar opgewekte persoonlikheid en vriendelike diens is elke keer spesiaal. Baie dankie! Dit voel soos 'n kuier saam met 'n spesiale vriendin!

Review -Suksesvolle gewigsverlies!
Reviewed on 2 September 2014 by Karien Jooste

'n Motiverende sessie wat individuele "esteem" lig deur Willowbridge. Die onderliggende aanname word deurgaans gevolg dat sukses binne jou bereiek is en dat ek 'n wenner kan wees. Christine is die regte "advocate" vir suksesvolle gewigsverlies wat my as persoon "lig" en laat voortbeur om my doel te bereik!

Review -Wonderful service with Christine
Reviewed on 5 September 2014 by Kelly Wilsnach

Every visit to Willowbridge Body Renewal is very pleasant! Service with a smile at all times, Keep up the great work!

Review -Altyd op my gemak!
Reviewed on 3 September 2014 by Corné Coetzee

Die Span is baie vriendelik en hulpvaardig! Sy het 'n spontane geaardheid en laat jou altyd op jou gemak voel!

Review -Vriendelik en bekwaam
Reviewed on 16 September 2014 by Anonymous

Die diens wat ek by Tammy ontvang het wat baie vrieddelike en bekwaam. Baie dankie!

Review -Christine inspireer my baie!
Reviewed on 6 September 2014 by Anette Marais

Ek geniet die om na Willowbridge toe te kom, want sy inspireer my baie! Sy is 'n baie aangename persoon. Ek was nog net 2 keer by haar, maar die voel of ons mekaar al lank ken. Sy gee baie goed raad en leiding!

Review -Great service!
Reviewed on 3 September 2014 by Lidea Meyer

Christine that assist with my Body Renewal Diet programme is always professional and provides great service!

Review -Her standards are exceptional!
Reviewed on 4 August 2014 by Anonymous

Tammy has been my therapist for about a year now. Her standards are exceptional. Her advice is always first class and backed by explanations. She is friendly and professional. Definetely the reason I keep coming back!

statcounter