Skleroterapie
Reviewed on 17 September 2014 by
Mrs T. V. from Bedfordview
Die ondervinding me skleroterapie behandeling was regtig n goeie ervaring. Hulle was tegemoedkomend omdat ons ver bly. Die behandeling is goed hanteer, met vooraf verduideliking, en die vrae word ook profesioneel beantwoord.
Ek sal dit aanbeveel vir die wat dit nodig het.